Net vir vandag, sal ek kies om gelukkig te wees. Want ek verstaan dat die lewe moeilik is vir almal, vir my die minste van almal.
Net vir vandag wil ek weet dat ek okay is, dat ek gedra word op genade, dat waarookal ek opland, dit goed sal wees met my.
Net vir vandag se ek: “Ek is lief vir jou. As jy moet heengaan, sal ek jou mis”.
Net vir vandag gaan ek nie worry nie, want elke dag bring sy eie probleme.
Net vir vandag berus ek in wat is.
Net vir vandag. Net vir vandag.


0 Responses to “Net vir Vandag”